Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Spreuke 20:
2. Spreuke 1:
3. Spreuke 13:
4. Spreuke 2:
5. Spreuke 16:
6. Spreuke 4:
7. Spreuke 19:
8. Spreuke 22:
9. Spreuke 8:
10. Spreuke 11:
11. Spreuke 17:
12. Spreuke 28:
13. Spreuke 15:
14. Spreuke 5:
15. Spreuke 8:
16. Spreuke 11:
B.
1. "Luister dan nou na my, julle seuns, en wyk nie af van die woorde van my mond nie."
2. "Hou vas aan wat ek jou leer, moet dit nie laat los nie; bly daarby, want dit is jou lewe."
3. "Die lewe lê voor vir wie by die reg bly, die dood wag vir wie aanhou kwaad doen."
4. "Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my."
5. "Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens."
6. "Moenie sê: “Ek wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen is” nie; vertrou op die Here, en Hy sal jou help."
7. "Vrees vir die Here is die fondament van ware kennis, maar dwase verag wysheid en dissipline."
8. "Die lewe van die regverdiges is vol vreugde; die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof."
9. "Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars."
10. "Ons kan ons eie planne maak, maar die Here gee die regte antwoord."
11. "Dit sal goed gaan met die mens wat na my luister, die mens wat elke dag na my huis toe kom en op my drumpel staan en wag. Wie my vind, vind die lewe self en geniet die guns van die Here."
No comments:
Post a Comment