Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Psalm 16:
2. Psalm 18:
3. Psalm 94:
4. Psalm 22:
5. Psalm 13:
6. Psalm 111:
7. Psalm 90:
8. Psalm 35:
9. Psalm 89:
10. Psalm 16:
11. Psalm 9:
12. Psalm 4:
13. Psalm 16:
14. Psalm 118:
15. Psalm 99:
16. Psalm 18:
17. Psalm 16:
B.
1. "Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak. Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies. Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood."
2. "Besef tog dat die Here wonders gedoen het vir dié wat aan Hom getrou is. Die Here hoor as ek na Hom roep."
3. "Maar ek vertrou op u onfeilbare liefde. Ek sal juig omdat U my gered het. Ek sal sing tot eer van die Here, want Hy is goed vir my."
4. "Here, U alleen is my erfdeel, my beker van seën. U bewaar alles wat myne is. Die land wat U my gegee het, is 'n lieflike land. Wat 'n wonderlike erfenis!"
5. "Geseënd is hulle vir wie U vermaan, Here , vir wie U uit u gebooie onderrig."
6. "U het my met krag toegerus vir die stryd, en my teenstanders aan my onderwerp."
7. "Ek prys die Here wat my insig gee; ook in die nag is ek daarvan bewus. Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie."
8. "Bewaar my, o God, want ek het na U gekom vir skuiling."
9. "Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U."
10. "God, sy weg is volmaak; die woord van die Here is gelouter. Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil."
11. "Mense oor die hele wêreld sal die Here erken en hulle tot Hom bekeer. Alle volke sal Hom as koning erken, want die koningskap behoort aan die Here; Hy heers oor die volke."
No comments:
Post a Comment