Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. 2 Korintiërs 5:
2. Hebreërs 13:
3. Romeine 14:
4. 1 Johannes 1:
5. Matteus 6:
6. Romeine 12:
7. Johannes 10:
8. 1 Petrus 5:
9. Markus 13:
10. Romeine 8:
11. Kolossense 3:
12. Galasiërs 1:
13. Handelinge 21:
14. Jakobus 5:
15. Matteus 22:
16. Matteus 6:
B.
1. "Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is."
2. "Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is."
3. "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
4. "Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie."
5. "Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie."
6. "En hy sê vir hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand."
7. "Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom."
8. "“Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie. Hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer oorhê en die ander een afskeep. Julle kan nie God én Mammon dien nie.”
9. "Hou jou lewe vry van geldgierigheid en wees tevrede met wat jy het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit verlaat of in die steek laat nie."
10. "Want as ons lewe, leef ons vir die Here; en as ons sterwe, sterf ons vir die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here."
11. "Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid."
No comments:
Post a Comment