Voltooi die verse:
1. Psalm 34:
2. Romeine 8:
3. 1 Timoteus 4:
4. Galasiërs 5:
5. 1 Petrus 5:
6. Romeine 4:
7. Maleagi 3:
8. Lukas 11:
9. Galasiërs 3:
10. Spreuke 3:
11. Romeine 10:
1. As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal ........................
2. Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar .......
3. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God ........................
4. Maar volgens die Skrif is die hele wêreld vasgevang in die greep van die sonde; die belofte word dus .........................................
5. Vertrou volkome op die .............................................
6. As jy met jou mond bely dat Jesus die ...............................
7. Ek het die Here aangeroep en ............................................
8. Maar in al hierdie dinge is ons meer as ....................................
9. Liggaamlike oefening het wel waarde, maar .............................
10. Die vrug van die Gees, daarteenoor, is ................................
11. Werp al julle bekommernisse op .....................................
No comments:
Post a Comment