Followers

Tuesday, 9 September 2025

Spreuke!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Spreuke 4:

2.  Spreuke 2:

3.  Spreuke 18:

4.  Spreuke 23:

5.  Spreuke 10:

6.  Spreuke 5:

7.  Spreuke 13:

8.  Spreuke 30:

9.  Spreuke 19:

10.  Spreuke 2:

11.  Spreuke 8:

12.  Spreuke 17:

13.  Spreuke 25:

14.  Spreuke 1:

15.  Spreuke 1:

16.  Spreuke 21:

17.  Spreuke 8:

18.  Spreuke 1:


B.


1.  "Om die Here te dien, is om te haat wat verkeerd is. Daarom haat ek hoogmoed en hovaardigheid, 'n verkeerde lewe en slinkse woorde.  Wie my het, het raad en behaal sukses, ek verleen insig, ek is die een wat die mag gee."


2.  "maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.”


3.  "Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag."


4.  "Laat selfs hulle wat wys is, luister na die spreuke sodat hulle tot dieper insig kan kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die lewenskuns aanleer om die spreuke en sinspelings, die woorde en raaisels van wyse mense te begryp."


5.  "Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!"


6.  "Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!"


7.  "Aanvaar wat ek julle leer, dit is meer werd as silwer; kennis is meer werd as die fynste goud."


8.  "Moenie sondaars beny nie, maar bly altyd die Here vrees. Jy sal hiervoor beloon word; jou hoop sal nie teleurgestel word nie."


9.  "Loop jy liewer die pad van die goeie mense, bly op die paaie van die regverdiges, want die opregtes sal die land bly bewoon, dié wat onberispelik leef, sal ongehinderd gelaat word."


10.  "Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; 'n mens met insig bly kalm."


11.  "Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.  Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe.  Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars."

No comments:

Post a Comment

Volg:

              Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za