Followers

Tuesday, 9 September 2025

Psalms!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Psalm 9:

2.  Psalm 5:

3.  Psalm 12:

4.  Psalm 8:

5.  Psalm 11:

6.  Psalm 70:

7.  Psalm 95:

8.  Psalm 122:

9.  Psalm 50:

10.  Psalm 135:

11.  Psalm 18:

12.  Psalm 11:

13.  Psalm 9:

14.  Psalm 27:

15.  Psalm 111:

16.  Psalm 18:

17.  Psalm 11:

18.  Psalm 18:


B.


1.  "Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.  Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting."


2.  "Maar die Here is in sy heilige tempel; die Here se troon is in die hemel. Noukeurig kyk Hy na elke ding. Hy toets die mensdom."


3.  "Ek sal bly wees en in U juig; ek sal die lof van u Naam besing, o Allerhoogste."


4.  "Waarlik, HERE, U seën die regverdiges; U omring hulle met u guns soos met 'n skild."


5.  "Want wie is God buiten die HERE? En wie is die Rots behalwe onse God?"


6.  "Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.  Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies."


7.  "U red die nederiges, maar U verneder die hoogmoediges."


8.  "Want die HERE is regverdig; Hy het geregtigheid lief; die opregtes sal sy aangesig sien."


9.  "Die Here se beloftes is suiwer, soos silwer wat in 'n oond gelouter is, sewe keer gesuiwer."


10.  "Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!"


11.  "Die Here ondersoek die regverdige sowel as die goddelose. Hy haat die wat geweld liefhet."

No comments:

Post a Comment

Volg:

              Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za