Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Eksodus 26:
2. Jeremia 30:
3. Filippense 4:
4. Romeine 10:
5. Johannes 11:
6. 1 Korintiërs 10:
7. Jesaja 54:
8. Josua 18:
9. Lukas 13:
10. Handelinge 25:
11. Openbaring 21:
12. Jesaja 40:
13. Esegiël 33:
14. Markus 12:
15. Eksodus 14:
16. Jesaja 54:
B.
1. "Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie."
2. "Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan."
3. "een wapen wat gesmee word om jou aan te val, sal iets uitrig nie; elkeen wat vals teen jou getuig, sal gestraf word. Dit is hoe Ek, die Here, vir my dienaars sorg. Ek laat geregtigheid aan hulle geskied, sê die Here."
4. "Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.”
5. "Bly julle maar kalm. Die Here sal vir julle veg.”
6. "Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug."
7. "Ek sal jou gesond maak, jou wonde genees, sê die Here."
8. "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."
9. "Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word."
10. "Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, al sterwe hy ook, sal hy lewe; en elkeen wat leef en in My glo, sal nooit sterwe nie. Glo jy dit?"
11. "Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet."
No comments:
Post a Comment