1. Psalm 34:
2. Spreuke 16:3. Psalm 111:
4. Psalm 67:
5. Psalm 89:
6. Daniël 6:
7. Hebreërs 12:
8. Psalm 25:
9. Psalm 60:
10. Psalm 115:
11. Psalm 147:
1. "Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop."
2. "Wie tog is die man wat die HERE vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies."
3. "U het aan die wat u vrees, ‘n banier gegee, om te vlug vir die boog!"
4. "Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild."
5. "Aan die wat Hom vrees, het Hy spys gegee; Jod. Hy dink vir ewig aan sy verbond."
6. "Deur liefde en trou word die skuld versoen, en deur die vrees van die HERE wyk ‘n mens af van die kwaad."
7. "God sal ons seën, en al die eindes van die aarde sal Hom vrees."
8. "‘n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?"
9. "Toe het koning Daríus aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon, geskrywe: Mag julle vrede groot wees! Deur my word bevel gegee dat hulle in die hele magsgebied van my koninkryk moet bewe en sidder voor die God van Daniël, want Hy is die lewende God en Hy bestaan in ewigheid en sy koninkryk is een wat nie vernietig kan word nie en sy heerskappy duur tot die einde toe."
No comments:
Post a Comment