A.
1. Amos 5:
2. Hebreërs 12:3. Jesaja 61:
4. Spreuke 11:
5. 1 Johannes 3:
6. Jakobus 5:
7. Lukas 13:
8. Psalm 78:
9. Spreuke 14:
10. 1 Johannes 3:
11. Psalm 119:
12. 1 Timoteus 5:
13. Eksodus 20:
14. Psalm 139:
15. 1 Johannes 2:
B.
1. "As julle weet dat Hy regverdig is, dan weet julle dat elkeen wat die geregtigheid doen, uit Hom gebore is."
3. "Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie."
4. "Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my ‘n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!"
5. "Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos ‘n standhoudende stroom."
6. "Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ‘n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ‘n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is."
7. "Ek is baie bly in die HERE, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel—soos ‘n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos ‘n bruid wat haar versier met haar juwele."
8. "Deur die mond stort die roekelose sy naaste in die verderf, maar deur kennis word die regverdiges gered."
9. "Geregtigheid verhoog ‘n volk, maar die sonde is ‘n skandvlek vir die nasies."
10. "nie soos Kain wat uit die Bose was en sy broer doodgeslaan het nie. En waarom het hy hom doodgeslaan? Omdat sy werke boos was en dié van sy broer regverdig."
No comments:
Post a Comment