1. "Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus."
A. Markus 10:
B. 2 Petrus 1:
C. Lukas 20:
2. "En die Here sal my verlos van elke bose werk en my red om in sy hemelse koninkryk in te gaan. Aan Hom die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen."
A. Jakobus 5:
B. Handelinge 17:
C. 2 Timoteus 4:
3. "en betuig het dat julle waardiglik moet wandel voor God wat julle tot sy koninkryk en heerlikheid roep."
A. 1 Korintiërs 15:
B. Efesiërs 3:
C. 1 Tessalonisense 2:
4. "Want God is Koning van die hele aarde; psalmsing met ‘n onderwysing. God regeer oor die nasies; God sit op sy heilige troon."
A. Psalm 95:
B. Psalm 127:
C. Psalm 47:
A. Deuteronomium 30:
B. Josua 10:
C. Eksodus 15:
A. 2 Konings 20:
B. 1 Samuel 11:
C. 1 Kronieke 16:
7. "Aan U, HERE, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, HERE, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles. En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak."
A. Deuteronomium 22:
B. 1 Kronieke 29:
C. Jeremia 50:
8. "Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel. En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg."
A. Psalm 130:
B. Psalm 75:
C. Psalm 9:
9. "U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer."
A. Psalm 120:
B. Psalm 107:
C. Psalm 45:
A. Psalm 119:
B. Psalm 128:
C. Psalm 93:
A. Jeremia 50:
B. Jesaja 37:
C. Nehemia 13:
No comments:
Post a Comment