Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Hebreërs 11:
2. Markus 11:
3. 2 Korintiërs 5:
4. Lukas 20:
5. Handelinge 18:
6. Matteus 15:
7. Jakobus 1:
8. Hebreërs 11:
9. Jakobus 1:
10. 1 Petrus 1:
11. Romeine 15:
12. Jakobus 7:
13. Markus 9:
14. Johannes 11:
15. 1 Johannes 4:
B.
1. "As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil."
2. "want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard."
3. "Vir die een wat glo, kan alles."
4.
"Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te
glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid
wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met 'n
onuitspreeklike en heerlike blydskap."
5. "Toe sê
Jesus vir haar: "Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal
lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo sal in alle
ewigheid nooit sterwe nie."
6. "want enigeen wat 'n
kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat
ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof."
7. "want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie."
8.
"Maar 'n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat
twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en
heen en weer gedryf word."
9. "Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees."
10. "Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie."
Thursday, 27 February 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment