Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Spreuke 17:
2. Spreuke 1:
3. Spreuke 21:
4. Spreuke 12:
5. Spreuke 10:
6. Spreuke 22:
7. Spreuke 15:
8. Spreuke 10:
9. Spreuke 7:
10. Spreuke 26:
11. Spreuke 3:
12. Spreuke 10:
13. Spreuke 27:
14, Spreuke 5:
15. Spreuke 19:
16, Spreuke 10:
B.
1. "Wyse mense versamel kennis. Dwase se gebabbel bring spoedig teëspoed."
2. "Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf, maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe."
3. "As iemand 'n gat grawe, val hulle self daarin; as iemand 'n klip rol, rol dit terug op hulle."
4. "want die Here straf die mens wat Hy liefhet net soos 'n vader doen met sy seun."
5. "'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput."
6. "maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.”
7. "Die Here verkies dat 'n mens doen wat regverdig en reg is eerder as dat jy offers bring."
8. "Die loon van die regverdige is die lewe, maar die verdienste van die goddelose is sonde en die dood."
9. "Die regverdige word geseën. Daar steek geweld agter die mooi woorde van die goddeloses."
10. "Die planne van die regverdiges is reg. Die raad van goddeloses is vol bedrog."
11. "Die woorde van die regverdige is soos ’n fontein van lewe. Die woorde van goddeloses steek geweld weg."
No comments:
Post a Comment