Followers

Sunday, 23 November 2025

Jesus Christus!!

Voltooi die Bybelverse:


1.  Johannes 4:

2.  Jesaja 53:

3.  Handelinge 4:

4.  Matteus 18:

5.  Luke 18:

6.  Hebreërs 12:

7.  Mark 10:

8.  Filippense 2:

9.  Johannes 10:

10.  Johannes 11:


1.  Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit ..................................


2.  Die oog gevestig op .........................................


3.  Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die .......


4.  Elkeen wat bely dat ................................


5.  Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in .......


6.  En Ek gee hulle die ............................................


7.  Maar Hy is ter wille van ons oortredinge .................................


8.  En die saligheid is in niemand ..........................................


9.  Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy ........


10.  Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek .......


11.  Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God ......................

No comments:

Post a Comment

Volg:

              Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za