Followers

Saturday, 13 September 2025

Spreuke:

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Spreuke 9:

2.  Spreuke 27:

3.  Spreuke 28:

4.  Spreuke 29:

5.  Spreuke 18:

6.  Spreuke 10:

7.  Spreuke 3:

8.  Spreuke 22:

6.  Spreuke 12:

7.  Spreuke 13:

8.  Spreuke 8:

9.  Spreuke 21:

10.  Spreuke 5:

11.  Spreuke 8:

12.  Spreuke 25:

13.  Spreuke 30:

14.  Spreuke 17:

15.  Spreuke 8:

16.  Spreuke 12:


B.


1.  "Die Here hou van ’n mens wat goeddoen. Hy het nie tyd vir ’n slinkse mens nie."


2.  "Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik."


3.  "Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my."


4.  "Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase ophou, word self sleg."


5.  "Wysheid sal jou dae vermeerder en jare by jou lewe voeg."


6.  "Mense wat insig het, weet dat ek reguit praat, wie die kennis het, weet wat ek sê, is reg.  Aanvaar wat ek julle leer, dit is meer werd as silwer; kennis is meer werd as die fynste goud."


7.  "Yster slyp yster, vriende vorm mekaar."


8.  "Dit gaan goed met iemand wat altyd bang is vir die Here, maar dit sal sleg gaan met iemand wat hardkoppig en ongehoorsaam is."


9.  "'n Volk juig as regverdige mense die mag kry; 'n volk sug as 'n goddelose mens regeer."


10.  "Waar ek gaan, is daar geregtigheid, my pad is dié van die reg.  Ek maak dié wat my liefhet, ryk, ek maak hulle skure vol."


11.  "Iemand wat vashou aan die gebod van die Here , sal sy lewe behou. Iemand wat dit verag, gaan dood."


No comments:

Post a Comment

Volg:

              Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za