Tuesday, 22 July 2025

Psalms!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1. Psalm 2:

2. Psalm 9:

3. Psalm 18:

4. Psalm 5:

5. Psalm 7:

6. Psalm 3:

7. Psalm 111:

8. Psalm 90:

9. Psalm 33:

10. Psalm 10:

11. Psalm 6:

12. Psalm 122:

13. Psalm 29:

14. Psalm 4:

15. Psalm 9:

16. Psalm 5:


B.


1.  "Maar ek kan u huis binnegaan op grond van u troue liefde; in u heilige tempel sal ek met ontsag aanbid."


2.  "Kom tog, Here! Toon u mag, o God! Moet die hulpeloses tog nie vergeet nie."


3.  "As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my."


4.  "Gee pad van my af, julle almal wat onreg doen, want die Here het ag geslaan op my geroep om hulp."


5.  "Baie mense sê: “Wie sal ons weer die goeie laat beleef?” Laat die lig van u teenwoordigheid oor ons skyn, Here!"


6.  "Julle moet die Here met ontsag dien, Hom met vrees en bewing toejuig."


7.  "Lei my deur u geregtigheid, Here, omdat ek teenstanders het; maak u pad reguit voor my."


8.  "Die Here het aan my goed gedoen op grond van my geregtigheid; omdat my hande skoon is, het Hy my vergoed."


9.  "Beëindig tog die boosheid van goddeloses; maar hou die regverdiges staande, U wat hart en niere toets, o regverdige God!"


10. "Die HERE is bekend vir sy geregtigheid. Die goddelose word deur hul eie dade gevang."


11.  "Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.  Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies.  Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood.  Daarom vertrou almal wat u Naam bely, op U, want U, Here, laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie."


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za