Wednesday, 30 April 2025

Wandel soos Christus gewandel het!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1. 2 Petrus 3:

2. Efesiërs 5:

3. 1 Johannes 3:

4. Romeine 5:

5. Jakobus 3:

6. Handelinge 11:

7. Lukas 19:

8. 1 Johannes 4:

9. Markus 10:

10. Galasiërs 3:

11. Kolossense 2:

12. 1 Johannes 4:

13. 1 Johannes 2:

14. 1 Johannes 2:

15. Romeine 8:


B.


1. "Elkeen wat sê dat hy in Hom bly, behoort so te wandel soos Hy gewandel het."


2. "Hierdeur het die liefde by ons volmaak geword, sodat ons vrymoedigheid kan hê vir die oordeelsdag, want soos Hy is, so is ons ook in hierdie wêreld."


3. "Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, is die liefde van die Vader nie in hom nie."


4. "Sodat die regverdige eis van die wet vervul kan word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees."


5. "Maar groei in die genade en kennis van onse Here en Verlosser Jesus Christus. Aan Hom die heerlikheid, nou en tot in die ewigheid. Amen."


6. "Elkeen wat sondig, is uit die duiwel, want die duiwel sondig van die begin af. Die Seun van God het verskyn om die werke van die duiwel te vernietig."


7. "Laat niemand julle met leë woorde mislei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid."


8. "Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede met God deur onse Here Jesus Christus."


9. "Soos julle dan Christus Jesus die Here aangeneem het, wandel so in Hom."


10. "So ken ons dan die liefde wat God vir ons het en glo ons. God is liefde; en wie in die liefde bly, bly in God, en God bly in hom."


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za