Saturday, 12 April 2025

Die opstanding van Jesus!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1. 1 Korintiërs 15:

2. Romeine 6:

3. Romeine 14:

4. Johannes 11:

5. Filippense 3:

6. Romeine 8:

7. Markus 13:

8. Lukas 10:

9. Jakobus 5:

10. 1 Petrus 1:

11. Johannes 11:

12. Romeine 10:

13. Handelinge 21:

14. Hebreërs 12:

15. 1 Korintiërs 15:

16. Romeine 8:


B.  


1.  "Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop."


2.  "Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook."


3.  "Omdat die Gees van die God wat Jesus uit die dood opgewek het in julle woon, sal Hy wat Christus uit die dood opgewek het, ook julle dooie liggame weer lewendig maak deur dieselfde Gees wat in julle woon."


4.  "As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word."


5.  "Deur die doop is ons dus saam met Hom in die dood begrawe, sodat, net soos Christus deur die magtige heerlikheid van die Vader uit die dood opgewek is, ook ons só 'n nuwe lewe kan lei."


6.  "Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus."


7.  "Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom.  Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word."

 

8.  "Hiervoor het Christus ook gesterf en weer lewend geword: om Here te wees van die dooies en die lewendes."


9.  "Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons."


10.  "Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”


11.  "Op hierdie manier kan ek Christus ken en die krag beleef wat Hom laat opstaan het . Deur saam met Hom te ly kry ek deel aan sy dood in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef!"


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za