Vind die Bybleverse in:
1. Psalm 107:
2. Psalm 103:
3. Psalm 106:
4. Psalm 92:
5. Psalm 55:
6. Psalm 89:
7. Psalm 64:
8. Psalm 61:
9. Psalm 35:
10. Psalm 33:
11. Psalm 40:
1. "Vir ewig sal Ek my goedertierenheid vir hom bewaar, en my verbond bly vir hom vas. En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel."
2. "Laat die regverdige hom in die Here verbly en sy toevlug by Hom soek, laat al die opregtes Hom prys."
3. "Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal."
4. "En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die Here vertrou."
5. "Ek sal u geregtigheid verkondig, ek sal U die hele dag lank prys."
6. "Die Here kyk uit die hemel en sien al die mense."
7. "Met ’n woord wat Hy gestuur het, het Hy hulle genees, en hulle van die dood weggeruk."
8. "Hy sal ons ons sonde nie bly toereken en nie vir ewig toornig bly nie."
9. "Die Here wou hulle verdelg, maar Moses, sy uitverkorene, het by Hom vir hulle in die bres getree om sy gramskap af te keer, sodat Hy hulle nie vernietig het nie."
10. "om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie."
11. "Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red."
No comments:
Post a Comment