Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Johannes 14:
2. Johannes 17:3. Johannes 1:
4. Handelinge 13:
5. 1 Petrus 3:
6. Lukas 20:
7. Johannes 1:
8. Openbaring 19:
9. Johannes 1:
10. Hebreërs 1:
11. Jakobus 5:
12. Matteus 23:
13. Johannes 1:
14. Kolossense 1:
15. Genesis 1:
B.
1. "In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig."
2. " In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God."
3. "wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het."
4. "Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte—alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand."
5. "En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid."
6. "Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke."
7. "In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense."
8. "En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld was."
9. "En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God."
10. "Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie."
No comments:
Post a Comment