Vind die verse in:
1. Filippense 4:
2. Psalm 23:3. Jesaja 43:
4. Psalm 18:
5. Psalm 37:
6. Psalm 50:
7. Johannes 8:
8. Markus 11:
9. Josua 1:
10. Johannes 3:
1. "Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom."
2. "As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees."
3. "Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry."
4. "Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan."
5. "En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus."
6. " Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my."
7. "As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie."
8. "Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos."
9. "en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart."
10. "en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer."
No comments:
Post a Comment