Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Lukas 14:
2. Josua 14:
3. Deuteronomium 1:
4. Jakobus 5:
5. Rigters 11:
6. Handelinge 19:
7. Matteus 10:
9. Markus 8:
9. Matteus 16:
10. Johannes 12:
11. Eksodus 33:
12. 1 Peter 5:
13. Lukas 14:
14. Johannes 8:
15. Lukas 14:
B.
1. "EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."
2. "As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer."
3. "As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe nie, kan hy my dissipel nie wees nie."
4. "En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie."
5. "So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie. "
6. "behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne; hy sal dit sien, en aan hom en sy kinders sal Ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy volhard het om die HERE te volg."
7. "maar my broers wat saam met my opgetrek het, het die hart van die volk laat versmelt, terwyl ek volgehou het om die HERE my God te volg."
8. "En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie."
9. "TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
10. "EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
No comments:
Post a Comment