1. "Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon."
A. Psalm 130:
B. Psalm 85:
C. Psalm 50:
2. "Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle."
A. Psalm 70:
B. Psalm 110:
C. Psalm 145:
3. "Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad."
A. Rigters 10:
B. Jesaja 33:
C. Spreuke 3:
4. "Maar aan die mens het Hy gesê: Kyk, die vrees van die HERE is wysheid; en om van die kwaad af te wyk, is verstand."
A. Josua 9:
B. Eksodus 23:
C. Job 28:
5. "dat al die volke van die aarde kan weet dat die hand van die HERE sterk is, sodat julle die HERE julle God altyd mag vrees."
A. Eksodus 22:
B. Josua 4:
C. Jeremia 59:
6. "Maar die HERE julle God moet julle vrees, en Hy sal julle verlos uit die hand van al julle vyande."
A. 1 Samuel 20:B. Levitikus 10:
C. 2 Konings 17:
7. "Die HERE van die leërskare—Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees!"
A. Jeremia 29:
B. Jesaja 8:
C. Deuteronomium 30:
8. "En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel."
A. Handelinge 20:
B. Romeine 13:
C. Matteus 10:
9. "maar Ek sal julle wys wie julle moet vrees: vrees Hom wat, nadat Hy doodgemaak het, by magte is om in die hel te werp; ja, Ek sê vir julle, vrees Hom!"
A. Markus 15:
B. 1 Timoteus 3:
C. Lukas 12:
10. "Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? Want U alleen is heilig; want al die nasies sal kom en voor U aanbid, omdat u regverdige dade openbaar geword het."
A. 2 Korintiërs 10:
B. Efesiërs 5:
C. Openbaring 15:
No comments:
Post a Comment