A.
1. Psalm 145:
2. Romeine 8:3. Jesaja 26:
4. Jeremia 30:
5. Lukas 18:
6. 1 Petrus 3:
7. Psalm 86:
8. Hebreërs 3:
9. Filippense 3:
10. Spreuke 10:
11. Markus 15:
12. Kolossense 3:
13. Spreuke 4:
14. Filippense 3:
15. Romeine 8:
B.
1. "Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
2. "Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God."
3. "Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou."
4. "Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade."
5. "En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon."
6. "Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus."
7. "Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree."
8. "U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U."
No comments:
Post a Comment