1. 1 Petrus 3:
2. 1 Petrus 2:3. Romeine 3:
4. Romeine 10:
5. Psalm 145:
6. Psalm 143:
7. Romeine 5:
8. Psalm 34:
9. Romeine 1:
10. Matteus 5:
11. Jakobus 5:
1. "Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag."
4. "Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele."
5. "Maar nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie."
8. "Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke."
9. "o HERE, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid."
10. "Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed, maar die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners."
11. "Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word."
No comments:
Post a Comment