A.
1. Lukas 9:
2. Lukas 4:3. Markus 4:
4. Josua 11:
5. Handelinge 13:
6. Jakobus 5:
7. Lukas 16:
8. Matteus 6:
9. Daniël 7:
10. Hebreërs 12:
11. Filippense 3:
12. Jeremia 29:
13. 1 Timoteus 5:
14. Matteus 24:
15. Lukas 9:
B.
1. "En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom."
2. "en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid, ja, tot in alle ewigheid."
5. "Maar Hy het vir hulle gesê: Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoor is Ek gestuur."
6. "En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak."
7. "En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel? Dit is soos ‘n mosterdsaad, wat die kleinste is van al die soorte saad op die aarde wanneer dit in die grond gesaai is; en wanneer dit gesaai is, kom dit op en word groter as al die groentesoorte en maak groot takke, sodat die voëls van die hemel onder sy skaduwee nes kan maak."
8. "Die wet en die profete was tot op Johannes; van toe af word die evangelie van die koninkryk van God verkondig, en elkeen dring met geweld daarin."
9. "laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde."
No comments:
Post a Comment