Monday, 25 May 2020

Vind jou krag in die Here!!

Pas A by die regte antwoord in B:

A.


1.  Filippense 4:
2. Psalm 18:
3.  2 Timoteus 1:
4.  Psalm 18:
5.  Jakobus 5:
6.  Jesaja 31:
7.  Lukas 20:
8.  Psalm 19:
9.  Psalm 22:
10.  Psalm 37:
11.  Eksodus 20:
12.  Handelinge 19:
13.  2 Korintiërs  4:
14.  Matteus 19:
15.  Psalm 27:


B.


1.  "Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?"

2.  "Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid."

3.  "Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik."

4.  "Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe."

5.  "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."

6.  "Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing."

7.  "Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting."

8.  "God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak."

9.  "Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser!"

10. "Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help."

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za