Monday, 25 May 2020

Soek eers die Koninkryk van God!!

Vind die verse in:


1.  Jakobus 4:
2.  Spreuke 8:
3.  Jeremia 29:
4.  Psalm 9:
5.  Psalm 14:
6.  Psalm 27:
7.  1 Kronieke 16:
8.  Handelinge 17:
9.  Hebreërs 11:
10.  Matteus 6:


1.  "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.."

2.  "Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur."

3.  "En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek."

4.  "Nader tot God, en Hy sal tot julle nader."

5.  "En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart."

6.  "Ék het lief die wat my liefhet, en die wat my soek, sal my vind."

7.  "En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!"

8.  "Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra."

9.  "Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel."

10.  "Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie."

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za