Vind die antwoorde in die Skrifgedeeltes:
1. Johannes 10:
2. Johannes 6:
3. Johannes 8:
4. Hebreërs 11:
5. Johannes 3:
6. Johannes 10:
7. Matteus 18:
8. Lukas 18:
9. Matteus 22:
10. Lukas 12:
11. Matteus 28:
1. Wat is die belangrikste gebod?
2. Wat sê Jesus oor bekommernis?
3. Wat was Jesus se opdrag?
4. Hoeveel keer moet jy 'n mens vergewe wat teen jou gesondig het?
5. Wat vir 'n mens onmoontlk is, is vir God ..........................
6. Wat is belangrik vir God as jy Hom tevrede wil stel?
7. Jesus is die ......................................
8. Wat moet jy doen om die Koninkryk van God te sien?
9. Jesus is die........................................
10. Die dief (die duiwel) kom om te ..................................
11. Jesus het gekom sodat ons?
Followers
Thursday, 7 May 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Jy moet weer gebore word om die Koninkryk van God binne te gaan!! 1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwa...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
No comments:
Post a Comment