Spreuke:
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil."
A. Spreuke 7:
B. Spreuke 11:
C. Spreuke 30:
2. "Hoor, my seun, en word wys, en rig jou hart reguit op die weg."
A. Spreuke 15:
B. Spreuke 23:
C. Spreuke 17:
3. "Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring ‘n mens die nag deur, sonder om deur ‘n onheil besoek te word."
A. Spreuke 10:
B. Spreuke 31:
C. Spreuke 19:
4. "Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word."
A. Spreuke 22:
B. Spreuke 8:
C. Spreuke 16:
5. "Die vrees van die HERE is ‘n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk."
A. Spreuke 11:
B. Spreuke 3:
C. Spreuke 14:
6. "Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand."
A. Spreuke 22:
B. Spreuke 9:
C. Spreuke 17:
7. "Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe."
A. Spreuke 25:
B. Spreuke 16:
C. Spreuke 7:
8. "Baie planne is in ‘n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan."
A. Spreuke 12:
B. Spreuke 27:
C. Spreuke 19:
9. "Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet."
A. Spreuke 20:
B. Spreuke 5:
C. Spreuke 18:
10. "Die vrees vir die mens span ‘n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word."
A. Spreuke 11:
B. Spreuke 17:
C. Spreuke 29:
Thursday, 7 May 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment