A.
1. Sefanja 3:
2. Psalm 36:3. Nehemia 9:
4. Jeremia 33:
5. Eksodus 20:
6. Jakobus 3:
7. Romeine 5:
8. Psalm 63:
9. 1 Johannes 4:
10. 1 Johannes 3:
11. Romeine 5:
12. Markus 11:
13. Esegiël 28:
14. Psalm 86:
15. 1 Kronieke 16:
16. Johannes 3:
B.
1. "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
2. "Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie."
3. "maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn."
4. "Maar U, Here, is ‘n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou."
5. "Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid."
6. "Die HERE jou God is by jou, ‘n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel."
7. "o HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke. U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is ‘n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!"
8. "ja, hulle het geweier om te luister en nie gedink aan u wonders wat U by hulle gedoen het nie; maar hulle het hul nek verhard en in hul wederstrewigheid ‘n hoof aangestel om terug te gaan na hulle slawerny. Maar U is ‘n God van vergewing, genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en U het hulle nie verlaat nie."
9. " Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe."
10. "En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het."
11. "Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys."
No comments:
Post a Comment