A.
1. 2 Timoteus 4:
2. Psalm 18:3. Psalm 41:
4. Markus 15:
5. Jakobus 5:
6. Spreuke 20:
7. Spreuke 30:
8. Psalm 18:
9. Psalm 121:
10. 2 Tessalonisense 3:
11. Efesiërs 5:
12. Lukas 17:
13. Jesaja 41:
14. Psalm 121:
15. Johannes 17:
B.
1. "Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar."
2. "Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid."
3. "Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand."
4. "Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose."
5. "En die Here sal my verlos van elke bose werk en my red om in sy hemelse koninkryk in te gaan. Aan Hom die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen."
6. "Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand."
7. "Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil."
8. "Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting."
9. "Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie."
10. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil."
No comments:
Post a Comment