1. Efesiërs 2:
2. 1 Timoteus 2:3. Johannes 8:
4. Hebreërs 13:
5. Filippense 2:
6. Lukas 19:
7. Filemon 1:
8. Romeine 10:
9. Efesiërs 5:
10. Jesaja 53:
11. Openbaring 22
12. Matteus 10:
1. "En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie."
2. "Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen."
3. "As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word."
4. "en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur."
5. "Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was."
6. "Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen."
7. "Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel."
8. "Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus."
9. "En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."
10. "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid."
11. "Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, maar het Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as ‘n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis."
12. "Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was."
No comments:
Post a Comment