1. "Land, land, land, hoor die woord van die HERE!"
A. Jesaja 51:
B. Jeremia 22:
C. Josua 17:
2. "Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het."
A. Markus 10:
B. Galasiërs 5:
C. 1 Johannes 2:
3. "n neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God."
A. Handelinge 10:
B. Efesiërs 6:
C. Jakobus 5:
4. "Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid."
A. Matteus 15:
B. 1 Korintiërs 8:
C. Johannes 17:
5 "Maar Hy antwoord en sê vir hulle: My moeder en my broers is die wat die woord van God hoor en dit doen."
A. Romeine 10:
B. Lukas 8:
C. Kolossense 2:
6. "Want ons is nie soos baie wat handel dryf met die woord van God nie; maar as opregtheid, maar as uit God, in die teenwoordigheid van God, spreek ons in Christus."
A. 1 Petrus 5:
B. Openbaring 20:
C. 2 Korintiërs 2:
7. "Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig."
A. Handelinge 12:
B. 2 Timoteus 3:
C. Johannes 5:
8. "En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie."
A. Markus 15:
B. Filippense 3:
C. Jakobus 1:
9. "Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom."
A. Romeine 11:
B. Kolossense 3:
C. Matteus 21:
10. "Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie."
A. 1 Korintiërs 5:
B. Lukas 19:
C. Johannes 3:
No comments:
Post a Comment