Wednesday, 29 April 2020

Wat is geloof?

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Johannes 3:
2.  Jakobus 2:
3.  1 Korintiërs 16:
4.  Lukas 19:
5.  Handelinge 13:
6.  2 Timoteus 1:
7.  Matteus 17:
8.  1 Timoteus 4:
9.  Jakobus 2:
10.  Romeine 10:
11.  Filippense 3:
12.  Markus 15:
13.  Galasiërs 3:
14.  Romeine 1:
15.  Matteus 21:
16.  1 Timoteus 6:


B.


1.  "Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het."

2.  "En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo."

3.  "want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding."

4.  "Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe."

5.  "Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee."

6.  "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."

7.  "Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk."

8.  "Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood."

9.  "En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ’n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie."

10.  "Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ’n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid."

11.  "Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood."

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za