Moenie vrees nie!!
Matteus 11:
"Neem
my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van
hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is
lig.”
Matteus 24:
"Want die een nasie
sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar
sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende
plekke."
Hebreërs 12:
"die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die
geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het
Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins,
en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God."
Moenie bang wees vir die virus nie!
Vestig jou oê op Jesus!!
Jesaja 9:
"Vir
ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy
sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader,
Vredevors. Sy heerskappy sal uitbrei, en Hy sal vir altyd vrede en
voorspoed bring. Hy sal op die troon van Dawid sit en oor sy koninkryk
regeer. Hy sal dié koninkryk vestig en in stand hou deur reg en
geregtigheid, van nou af en vir altyd. Daarvoor sal die onverdeelde trou
van die Here die Almagtige sorg."
Rus in Jesus!!
Fokus op Jesus!!
Friday, 27 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment