Die Lig van God!!
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Jesaja 60:
2. Johannes 1:
3. Psalm 43:
4. Handelinge 20:
5. Jeremia 55:
6. 1 Petrus 3:
7. Johannes 8:
8. Lukas 2:
9. Psalm 36:
10. Romeine 11:
11. Jakobus 3:
12. Psalm 27:
13. Johannes 3:
14. Jesaja 60:
15. 2 Samuel 22:
B.
1. "U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my."
2. "Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?"
3. "Bedags sal dit nie die son wees wat vir jou lig gee nie, snags sal dit nie die maan wees wat oor jou skyn nie: die Here sal vir jou 'n ewige lig wees, en jy sal roem in jou God."
4. "'n lig tot verligting van die nasies en tot eer van u volk Israel.”
5. "In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense."
6. "Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”
7. "Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”
8. "Stuur u lig en u waarheid dat dié my lei en my bring na u heilige berg, na u woning!"
9. "U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons."
10. "Jou son en jou maan is die Here, Hy gaan nie onder nie en word nie dof nie. Die Here sal vir jou 'n ewige lig wees, jou dae van smart is verby."
Friday, 27 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment