Moenie bang wees nie!!
Psalm 121:
"My hulp kom van die Here
'n Pelgrimslied.
Ek kyk op na die berge:
waarvandaan sal daar vir my hulp kom?
My hulp kom van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.
Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie;
Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.
Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie
en Hy slaap nie.
Die Here beskerm jou,
die Here bewaar jou van alle gevare.
Bedags sal die son jou nie steek nie
en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie.
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar,
jou lewe sal Hy beskerm.
Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan,
nou en vir altyd."
Followers
Tuesday, 17 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za
-
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za
-
Jy moet weer gebore word om die Koninkryk van God binne te gaan!! 1. Johannes 3: “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwa...
-
Vind die Bybelverse in: 1. Psalm 60: 2. Psalm 59: 3. Psalm 25: 4. Psalm 116: 5. Psalm 147: 6. Psalm 119: 7. Psalm 106: 8. Psalm 76: 9. Psa...
No comments:
Post a Comment