Psalm 150:
"Laat alles wat asemhaal, die Here prys
Prys
die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige
hemelgewelf! Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige
grootheid! Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! Prys
Hom met tamboeryn en koordanse, prys Hom met snaarinstrumente en fluite!
Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale! Laat alles wat
asemhaal, die Here prys! Prys die Here!"
Tuesday, 17 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment