Followers

Sunday, 23 November 2025

Bybelnotas!!

Voltooi die Bybelverse:


1.  1 Korintiërs 16:

2.  Deuteronomium 6:

3.  Jeremia 17:

4.  Markus 11:

5.  Spreuke 16:

6.  1 Tessalonisense 5:

7.  1 Korintiërs 13:

8.  Numeri 6:

9.  Jesaja 40:

10.  Jesaja 41:

11.  Filippense 4:



1.  Die liefde is ..........................................


2.  Wees altyddeur bly. Bid sonder ........................................


3.  Wees oor niks .....................................................


4.  Die Here sal jou seën en jou ............................................


5.  Maar die wat op die Here wag, kry .................................................


6.  Wees nie ...............................................


7.  Laat alles by julle in ...............................................


8.  En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou .......


9.  Geseënd is die man wat op die ...................................................


10.  Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die .................


11.  Laat jou werke aan die .................................................


No comments:

Post a Comment

Volg:

              Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za