Vind die Bybelverse in:
1. Psalm 107:
2. Psalm 122:
3. Psalm 95:
4. Psalm 82:
5. Psalm 150:
6. Psalm 103:
7. Psalm 33:
8. Psalm 84:
9. Psalm 8:
10. Psalm 81:
11. Psalm 27:
1. "Geseënd is die nasie wie se God die Here is, die volk wat Hy as sy erfdeel uitverkies het."
2. "Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!"
3. "Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie."
4. "Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob!"
5. "Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie."
6. "Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?"
7. "Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind, laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange."
8. "Bid vir die vrede van Jerusalem: Mag hulle wat jou liefhet, voorspoedig wees."
9. "Ek het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste."
10. "Laat alles wat asem het die Here loof. Loof die Here!"
11. "Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie."
No comments:
Post a Comment