Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Psalm 10:
2. Psalm 18:
3. Psalm 37:
4. Psalm 6:
5. Psalm 4:
6. Psalm 3:
7. Psalm 122:
8. Psalm 80:
9. Psalm 30:
10. Psalm 5:
11. Psalm 55:
12. Psalm 90:
13. Psalm 18:
14. Psalm 7:
15. Psalm 10:
16. Psalm 5:
B.
1. "Die Here oordeel die volke; doen aan my reg, o Here, volgens my geregtigheid en my onskuld wat in my is."
2. "As gevolg van u onfeilbare liefde kan ek u huis binnegaan; ek sal in u tempel aanbid met diepste ontsag."
3. "As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my."
4. "Omdat ek vyande het, Here, leer my tog wat reg is en help my om u wil te doen.
5. "Die Here het aan my reg laat geskied, Hy het my onskuld aanvaar, want ek het die wil van die Here gehoorsaam en my nie teenoor my God skuldig gemaak nie."
6. "U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed."
7. "maar die regverdiges word deur die Here gered. Hy is hulle toevlug in tyd van nood."
8. "Die Here is Koning vir altyd en ewig; nasies verdwyn uit sy land."
9. "Die Here het my smeking gehoor; die Here sal my gebed verhoor."
10. "U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed."
11. "ek het my deur al sy bepalings laat lei en nie van sy voorskrifte afgewyk nie."
No comments:
Post a Comment