Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Jesaja 41:
2. Genesis 1:
3. Johannes 16:
4. Handelinge 1:
5. Matteus 11:
6. 2 Korintiërs 5:
7. Handelinge 12:
8. 1 Petrus 3:
9. Markus 9:
10. Hebreërs 11:
11. Hebreërs 13:
12. 2 Korintiërs 12:
13. Jeremia 30:
14. Jakobus 5:
15. Romeine 10:
16. Matteus 11:
B.
1. “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee."
2. “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie."
3. "Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom."
4. "Hou julle lewens vry van geldgierigheid en wees tevrede met wat julle het, want God het gesê: Ek sal julle nooit verlaat nie, Ek sal julle nooit in die steek laat nie."
5. "Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
6. "As jy met jou mond bely: 'Jesus is Here,' en in jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word."
7. "Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou."
8. "Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.”
9. "Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele."
10. "Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.”
11. "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uithoeke van die aarde."
No comments:
Post a Comment