Wednesday, 30 April 2025

Psalms!!

Kies die regte Skrifgedeelte:


1. "God ons verlosser, U antwoord ons met magtige dade en in geregtigheid. Tot aan die einde van die aarde en vanaf die verste seƫ hoop mense op U."


A. Psalm 88:

B. Psalm 110:

C. Psalm 65:


2. "So moet elke geslag sy hoop opnuut op God vestig, sy glorieryke wonders nie vergeet en sy bevele gehoorsaam nie."


A. Psalm 90:

B. Psalm 105:

C. Psalm 78:


3. "Hulle sal verklaar: “Die Here is regverdig! Hy is my rots! Daar is geen kwaad in Hom nie!”


A. Psalm 57:

B. Psalm 92:

C. Psalm 30:


4. "Maar ek sal altyd getuig en sing tot eer van die God van Jakob.  Al die krag van die goddelose sal Ek afbreek; maar die krag van die regverdige sal vermeerder.”


A. Psalm 39:

B. Psalm 88:

C. Psalm 75:


5. "Dan sal ek God se Naam prys met gesang, Hom met danksegging vereer."


A. Psalm 111:

B. Psalm 69:

C. Psalm 125:


6. "O God, ons gee U die hele dag eer en prys u Naam gedurig."


A. Psalm 81:

B. Psalm 123:

C. Psalm 44:


7. "O, die vreugde van die wat goed is vir die armes! Die Here red hulle in nood. Die Here beskerm hulle en hou hulle in die lewe. Hy gee hulle voorspoed in die land en red hulle van hul vyande. Die Here verpleeg hulle wanneer hulle siek is en herstel hulle tot gesondheid."


A. Psalm 88:

B. Psalm 102:

C. Psalm 41:


8. "Maar ek is soos 'n olyfboom wat in die huis van God floreer. Ek sal altyd vertrou op God se onfeilbare liefde. Ek sal U vir ewig prys, o God, vir wat u werke is. Ek sal vertrou op u goeie Naam in die teenwoordigheid van u getroue volk."


A. Psalm 119:

B. Psalm 130:

C. Psalm 52:


9. "Laat alles wat ek is die Here loof; met my hele hart sal ek sy heilige Naam prys. Laat alles wat ek is die Here loof; mag ek nooit die goeie dinge wat hy vir my doen vergeet nie. Hy vergewe al my sondes en genees al my siektes."


A. Psalm 45:

B. Psalm 103:

C. Psalm 71:


10. "Ek sal vir ewig sing van die Here se onfeilbare liefde! Jonk en oud sal van u getrouheid hoor. U onfeilbare liefde sal vir ewig duur. U getrouheid is so lank soos die hemel."


A. Psalm 77:

B. Psalm 89:

C. Psalm 118:


11. "Die wyse mense sal dit alles ter harte neem; hulle sal in ons geskiedenis die getroue liefde van die Here sien."


A. Psalm 83:

B. Psalm 107:

C. Psalm 78:


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za