Tuesday, 15 April 2025

Die Kruis!!

Kies die regte Skrifgedeelte:


1. "Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here."


A. Markus 8:

B. Lukas 12:

C. Romeine 6:


2. "Wat my betref, mag ek oor niks anders spog as oor die kruis van onse Here Jesus Christus nie. Deur die kruis is my belangstelling in hierdie wêreld gekruisig, en die belangstelling van die wêreld in my het ook gesterf."


A. Hebreërs 10:

B. Openbaring 13:

C. Galasiërs 6:


3. "En Hy het vir almal gesê: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en elke dag sy kruis opneem en My volg."


A. Handelinge 13:

B. Lukas 9:

C. Johannes 15:


4. "Want God het in al sy volheid behaag om in Christus te woon, en deur Hom het God alles met Homself versoen." Hy het vrede gemaak met alles in die hemel en op aarde deur middel van Christus se bloed aan die kruis."


A. 1 Timoteus 5:

B. Kolossense 1:

C. Handelinge 8:


5. "Daar is dus nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie."


A. Matteus 12:

B. Johannes 5:

C. Romeine 8:


6. "Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan 'n kruis hang."


A. Markus 7:

B. Lukas 12:

C. Galasiërs 3:


7. "Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."


A. Johannes 18:

B. Openbaring 20:

C. Matteus 16:


8. "Hy self is die offer wat versoening doen vir ons sondes—en nie net ons sondes nie, maar die sondes van die hele wêreld."


A. Markus 8:

B. 1 Korintiërs 12:

C. 1 Johannes 2:


9. "Hy het self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra, sodat ons die sonde kan afsterwe en vir die geregtigheid kan lewe. Deur sy wonde is julle genees. Want julle was soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele."


A. Jakobus 5:

B. 1 Petrus 2:

C. 2 Korintiërs 10:


10. "Die God van ons vaders het Jesus opgewek, wat julle omgebring het deur Hom aan 'n kruishout te hang."


A. Hebreërs 12:

B. Lukas 17:

C. Handelinge 5:


11. "En soos Moses die koperslang in die woestyn op 'n paal gelig het, so moet die Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê."


A. Romeine 8:

B. Hebreërs 12:

C. Johannes 3:

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za