Sunday, 15 November 2020

Lewe in die Lig!!

Vind die verse in:

 

1.  Johannes 8:
2.  Openbaring 22:
3.  1 Johannes 1:
4.  Matteus 5:
5.  2 Samuel 22:
6.  Psalm 18:
7.  Johannes 1:
8.  Johannes 3:
9.  Johannes 9:
10.  Efesiërs  5:

 

1.  "Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe."


2.  "Terwyl Ek in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”


3.  "Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is."


4.  "En so kom die skeiding: die lig het na die wêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was sleg."


5.  "Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”


6.  "Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde."


7.  "Daar sal nie meer nag wees nie. Die mense het nie die lig van 'n lamp en die lig van die son nodig nie, omdat die Here God hulle sal verlig, en hulle sal tot in alle ewigheid regeer."


8.  "Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”


9.  "U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my."


10.  "U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my."
 

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za