Monday, 1 June 2020

Vrees God en nie mens nie!!

Vind die verse in:


1.  Psalm 31:
2.  2 Timoteus 1:
3.  Psalm 112:
4.  Psalm 115:
5.  Psalm 128:
6.  Spreuke 10:
7.  Spreuke 1:
8.  Deuteronomium 8:
9.  1 Johannes 4:
10.  Lukas 1:


1.  "En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom vrees."

2.  "en hou die gebooie van die HERE jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees."

3.  "Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie."

4.  "Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing."

5.  "o, Hoe groot is u goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid van die mensekinders!"

6.  "Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat ‘n groot welbehae in sy gebooie het."

7.  "Hy sal diegene seën wat die HERE vrees, die kleintjies saam met die grotes."

8.  "Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel! Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!"

9.  "Die vrees van die HERE vermeerder die dae, maar die jare van die goddelose word verkort."

10.  "Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring ‘n mens die nag deur, sonder om deur ‘n onheil besoek te word."


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za