A.
1. Johannes 4:
2. Psalm 119:3. Johannes 1:
4. Johannes 3:
5. Markus 11:
6. Jakobus 5:
7. Lukas 20:
8. 1 Korintiërs 13:
9. Efesiërs 6:
10. Johannes 8:
11. Johannes 17:
12. Psalm 145:
13. Spreuke 17:
14. Handelinge 13:
15. 2 Timoteus 2:
16. John 17:
17. Johannes 3:
B.
1. "Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is."
2. "En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het."
4. "Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid."
5. "Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny."
6. "Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan."
7. "God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid."
10. "En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid."
11. "Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid."
12. "En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak."
No comments:
Post a Comment