A.
1. Romeine1:
2. Hebreërs 1:3. Efesiërs 3:
4. Galasiërs 5:
5. Jakobus 3:
6. Handelinge 27:
7. Romeine 1:
8. 1 Petrus 5:
9. 2 Korintiërs 13:
10. 1 Korintiërs 1:
11. Lukas 13:
12. Johannes 19:
13. Mattheus 27:
14. Efesiërs 1:
15. 1 Korintiërs 1:
B.
1. "Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee. En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur."
2. "Want al is Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van God. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van God."
3. "Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
4. "maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag van God en die wysheid van God."
5. "en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige."
6. "en na die Gees van heiligheid met krag verklaar is as die Seun van God deur die opstanding uit die dode, Jesus Christus, onse Here."
No comments:
Post a Comment