Monday, 1 June 2020

Die Here is jou beskerming!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Psalm 46:
2.  Psalm 27:
3.  Deuteronomium 31:
4.  Josua 11:
5.  Spreuke 30:
6.  Eksodus 20:
7.  Psalm 18:
8.  Psalm 16:
9.  Psalm 91:
10.  Psalm 17:
11.  Jeremia 55:
12.  Amos 1:
13.  Psalm 121:
14.  Psalm 37:
15.  Psalm 91:


B.


1.  "Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken."

2.  "Bewaar my soos ‘n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels"

3.  "Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou."

4.  "Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie."

5.  "En die HERE help hulle en red hulle; Hy red hulle van die goddelose mense en verlos hulle, want hulle skuil by Hom."

6.  "Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?"

7.  "God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef."

8.  "Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie."

9.  "Ook het U my die skild van u uitredding gegee, en u regterhand het my ondersteun, en u neerbuigende goedheid het my groot gemaak.  U het my voetstap ruim gemaak onder my, en my enkels het nie gewankel nie."

10.  "Bewaar my, o God, want by U skuil ek."

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za