1. Psalm 107:
2. Kolossense 3:3. Psalm 100:
4. Filippense 4:
5. Psalm 9:
6. Psalm 7:
7. 1 Kronieke 16:
8. Efesiërs 5:
9. Psalm 95
10. 2 Korintiërs 4:
1. "Want dit is alles om julle ontwil, sodat die genade, wat groter geword het deur so baie mense, die danksegging oorvloedig kan maak tot die heerlikheid van God."
2. "Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid."
3. "Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus."
4. "Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig! Want die HERE is ‘n grote God, ja, ‘n groot Koning bo al die gode."
5. "Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders; want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul."
6. "En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom."
7. "Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam."
8. "Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus."
9. "Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel."
10. "Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing."
No comments:
Post a Comment